Buffelsfontein Wyntjie Steen 2022

R348.00
0 reviews

Buffelsfontein Wyntjie 2022

Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig. Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc. Buffeslfontein Steen is ‘n heerlike verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder ‘n strandsambreel, tydens ‘n wildsrit, in ‘n plaasdam of op die gholfbaan.

Bederf jouself, jou gekultiveerde bliksem!

 

Keuse van 12 of 24 Blikkies per kis | Prys per blikkie: R29 VAT incl.

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.


The option Buffelsfontein Wyntjie 2022 x24 is currently Out of stock. Choose another option or request to be notified when this item is available again.